Kermis

Kom kuier lekker saam op Saterdag 22 Oktober van 09:00 – 12:00 by kloofstraat 55!  

Heerlike eetgoed:  Potjieskos, chips, ontbytrolle, boereworsrolle, pannekoek, soetgoed en gebak, poeding, hoender en braaibroodjies.  Verder gaan daar ook kindervermaak, wit olifante, boeke en vele meer wees om te kom geniet!.  Teken solank die datum in jou dagboek aan en moet dit nie mis nie!

BESTANDDELE:

Dit sal ook baie help indien jy van die volgende bestanddele kan skenk:

20 x Mccain Skinny Fries 1kg pakke,10 x 2 Liters kookolie,10 x Tamatiesous 750ml bottels,10 x Wit asyn 750ml bottels,10 x 30 tray eiers,15 x blokke 750g kaas, 30 x Shoulder Bacon 200g, 10 x Bottels Sweet Chillisous,100 x Hoender boudjies,100 x Hoender dytjies,Tamaties, Uie, Margarien, 10 x 1 Liter Ultra Mel vla, Gebakte poeding, Koue poeding, 5 x Tastic Rys 2kg, 5 x 2.5kg, Suiker, Kaneelsuiker of ‘n Kontant donasie.

Baie dankie.