Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Kerspakkies vir Bejaardes

Al die pakkies staan gereed om uitgedeel te word. Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het aan die projek om ‘n kerspakkie vir ‘n bejaarde by Monte Rosa gereed te maak. Die pakkies word op 11 Desember tydens hulle kersete uitgedeel. Die pakkies gaan beslis bydra tot die aand se feestelikheid en sommer baie harte bly maak. BAIE, BAIE DANKIE!

 

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam