Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

KERSPAKKIES VIR MONTE ROSA 2014

Ons het verlede Kersfees ‘n wonderlike reaksie van die gemeente gehad met betrekking tot die oproep wat ons gemaak het vir die kerspakkies vir Monte Rosa. Ons het soveel pakkies ontvang dat ons genoeg gehad het om die harte van bejaardes in Ysterplaat-Suid, Maitland asook Woodstock bly te maak. Hierbo is ‘n foto van die pakkies wat gereed straan om uitgedeel te word.

Baie dankie aan elkeen wat bydra het.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam