Kerspakkies vir Bejaardes

Maak ons bejaardes se harte bly deur te help met die volgende items vir ons jaarlikse Kerspakkies.

Waslappie, Epizone E Room, Tandepasta, Tandeborsel en ‘n 150g Cadbury Sjokolade.

Plaas dit in ‘n mooi geskenksakkie en bring na Kloofstraat 55.

Die pakkies word uitgedeel met Monte Rosa se jaarlikse Kersete.