Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

KERSSPAKKIES VIR BEJAARDES 2015

Koop asb ‘n gekleurde herbruikbare inkopiesak (nie plastiek, bv Woolworths herbruikbare sak @ ongeveer R12) en vul dit met die volgende items:

Beskuit (hoef nie tuisgebak te wees nie), so ong tussen 600 en 800g
1 waslap
1 X 500 ml houer aquaescream met Epizone A
1 pakkie koekies (enige soort)
1 pakkie suikervrugtelekkers (fruit dainties) of soortgelyk
Opsioneel: ‘n item van eie keuse (nie-bederfbaar)
‘n kerskaartjie: Skryf bv binne: van ‘n gemeentelid of voeg jou naam by as jy wil

Bring asseblief die pakkies vanaf 22 November tot 10 Desember na die kerk of besorg by die kerkkantoor. Dit is belangrik dat ons die pakkies betyds sal ontvang sodat dit gereed is vir verspreiding by Monte Rosa se ete. Indien jy nie ‘n briefie geneem het nie, laat weet asb vir Leonie by 021 4220569, sodat ons weet hoeveel pakkies ons gaan hê.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam