Kontak2

Bank Besonderhede

Rekeningnaam: NG Kerk Kaapstad
Bank: ABSA
Takkode: 312109
Tak: Adderleystraat
Rek no: 360 580 032

Kerkkantoor

Kontak ons by
tel: 021 422 0569

Kampsbaai Orrelis

Opsigter Noordhoek-kampterrein

Leraar Groote Kerk

Riaan is predikant in die gemeente sedert 2014. Hy het op Stellenbosch studeer en het vir vier jaar vir die Church of England in die VK gewerk.

Hy is getroud met Goulda en het twee dogters Marguerite en Gardielle.

Riaan beywer homself vir die evangeliese waardes van eenheid, versoening en geregtigheid.

tel: 084 795 2223
riaandev@gmail.com

Algemene Werker

Algemene Werker

Gemeentebestuurder

Jaco de Villiers is gebore in Uitenhage in die Oos Kaap. Hy matrikuleer aan die HTS Daniel Pienaar. Vir die laaste paar jare is Jaco die Operasionele Bestuurder van ‘n Luister!FM 90.6 waar hy ook vir 3 jaar ‘n radio omroeper was. Met ‘n groot liefde vir die NG Kerk en passie vir God se werk sien hy uit om op 1 Oktober aan te sluit by die Groote Kerk personeel en om te kom blom waar God hom nou geplant het.

Sekretaresse

Tel: 021 422 0569
elizna@grootekerk.org.za

Administratiewe Assistent

Ek is Rafika, werk al 23 jaar by die kerkkantoor.
Is ongetroud en het geen kinders.
Hou van fliek, lees en met my vriende kuier.Tel: 021 422 0569
rafika@grootekerk.org.za

Groote Kerk Orrelis

tel: 021 422 0569

Groote Kerk Koster

Tel: 083 925 8234

Gids Groote Kerk

Tel: 021 422 0569

Onderhoudsbeampte

Tel: 072 424 1575

Assistent Koster

Tel: 021 422 0569


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam