Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Kuier by Monte Rosa Ouetehuis

In Handelinge 1:9 (Die Boodskap) sê Jesus: “Dan gaan julle oral oor My praat: hier in Jerusalem, maar ook in die hele Judea en Samaria. Ja, selfs tot in die verste uithoeke van die wêreld”

Ons katkisante het op 29 Mei, heerlik by Monte Rosa gaan kuier en oor Jesus gaan praat, as deel van Hemelvaartdag.
Dankie aan ekerk wat met ons hande gevat het om hierdie ‘n baie spesiale ervaring te maak.

Chris-sing

Mooi-oomblik

Gebed

Gesekenkies

Kuier-lekker

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam