Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

KUNENE-UITREIK – RAAK BETROKKE

Oor minder as ‘n maand vat ons die langpad Kunene toe as ons vertrek op 22 Junie 4:00 vanaf die sentrum.  Hoe kan jy betrokke raak?

Ons benodig:

‘n Dubbel-kajuitbakkie wat ons kan leen/huur vir die uitreik vanaf 22 Junie – 7 Julie, as jy self een het, of kontakte het wat leen/huur betref sal jy ‘n baie groot bydrae maak tot die uitreik.
Kampvrieskas, Petrol (“jerrykanne”), Waterkanne, Opblaasmatrasse, Kopflitse

Donasies:  Sokkerballe en skryfbehoeftes.  Beskuit sal verwelkom  word om die honger magies in toom te hou.

Kontak asb vir Riaan indien jy kan help by riaandev@gmail.com of 0748061880 indien jy kan help of bring dit net na die kerkkantoor.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam