Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

LANDBOUFEES

Ons fees het op 1 Februarie 2015 afgeskop met Landbou-Sondag. Die dag is spesifiek aan ons boerderygemeenskappe opgedra, omdat hulle sulke diep spore in ons land getrap het en steeds doen.

Die kerk was versier met wingerdlote, druiwe en ‘n pragtige blommerangskikking. Die pragtige musiek, boodskap, nagmaal sowel as gebed vir ons boerderygemeenskappe, het alles bygedra tot die wonderlike dag.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam