Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Lydensherinnering

Die laaste week van Lydenstyd, 25-28 Maart, word Lydensherinnering om 19:00 by Tamboerskloof gemeente aangebied ter voorbereiding vir Paasnaweek.

Die week eindig met ‘n Broodbreek en Nagmaal in Groote Kerk op Donderdag 28 Maart.

Ons onthou Jesus se laaste maal saam met sy dissipels, sy gebed in Getsemane waar hy gevange geneem is, en sy verhoor die aand voor hy gekruisig is.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam