Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Madiba-dag

18 Julie is Mandela dag en ons wil graag deelneem aan die inisiatief en vir mense die geleentheid bied om in te skakel.

Ons gaan bordspeletjies speel en poeding bedien by die SA Kinderhuis in Ivanhoestraat vanaf 18:30 – 19:37. Kom saam en spandeer kwaliteit-tyd met die kinders.

Indien jy wil saamgaan kontak vir Madge by madge@grootekerk.org.za of riaandev@gmail.com

Indien jy bordspeletjies en/of poeding wil skenk sal dit ook verwelkom word.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam