Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Makhaza kerkkoor kom kuier in Groote Kerk

Na die heerlike inwyding van die Makhaza Wykskerk in Kayelitsha, het ons gevoel dit is nou ons beurt om hulle na ons toe te nooi. Ons is baie opgewonde, want hulle kerkkoor kom Sondag 14 April by ons in Groote Kerk optree.

Ons hoop dat hierdie gebaar van wedersydse vriendskap, waardering en broederskap in ‘n pragtige verhouding tussen ons en die gemeentelede van Makhaza sal ontwikkel.

Hulle koormusiek is spontaan, harmonieus en ’n ware lofprysing tot die Here. Jy sal hoendervleis kry en moontlik ook sukkel om jou voete stil te hou as hulle eers begin sing. Want sing, kan hulle síng!

Kom wees geïnspireerd 14 April om 10:00 in Groote Kerk.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam