Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

NASORG BESOEK MONTE ROSA

Die Nasorg by Jan van Riebeeck Laerskool besoek gereeld die bejaardes by Monte Rosa.
Hulle het op die 3eDes 2014 vir die versorgingseenheid gaan kuier. Die kinders het loop en sing van Kamer tot kamer en blommetjies en klein yogurtjies uitgedeel. Dit is kosbaar om te sien hoe kinders met ‘n bejaarde kontak maak en vir beide is dit ‘n verrykende ervaring. (Op die foto is Nicolene van Rooyen besig om die groepie te begelei.)

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam