Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

NOORDHOEK KAMPTERREIN

Tydens die brande by Muizenberg en Noordhoek is die Noordhoek Kampterrein as ‘n sort basiskamp gebruik. Kos en drinkgoed is daar aan die brandslaners uitgedeel. ‘n Paar mense wat moes vlug voor die brand het ook daar oornag.

brand2

Ons is dankbaar dat ons kon help en dra ons dank spesiaal oor aan John, Talitha en Lulu Kieser wat op die terrein woonagtig is en vir ons die fort daar gehou het. Dankie ook aan ons skoonmaakspan: Gilbert du Toit en Patricia Xotyeni, wat onder moeilike omstandighede moes werk.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam