Baie welkom in ons gemeente. Ons bid en glo dat u sommer baie welkom sal voel in die NG Kerk Kaapstad
Voltooi gerus ons aanlyn intrekkersvorm of laai die PDF af en epos dit terug aan [email protected]
Een van ons leraars sal eersdaags in kontak met u wees (na voltooiing van nuwe intrekkersvorm).
Indien jy enige navrae oor jou lidmaatskap het, kan jy ook vir Elizna kontak by [email protected]. Sy sal jou kan help oor hoe om te werk te gaan om jou lidmaatskap oor te dra.
Voltooi gerus ons aanlyn vorm (Let wel: elke lid van die gesin moet een invul.)