Nuwe lidmate

Is jy nuut in die gemeente?  

Stuur vir ons ‘n e-pos of gaan na die webtuiste, laai die vormpie af, vul in en stuur vir ons terug.  Ons vra jou lidmaatsertifikaat aan stuur ons weeklikse nuusbrief sodat jy op hoogte kan bly!

Indien jy behoefte het aan ‘n besoek van een van ons leraars, stuur ‘n e-pos na [email protected]