Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Chris sing nuwe deuntjie by Hartklop

Chris Groenewald is die nuwe musiekkoördineerder by Hartklop. Hy het aan die begin van 2013 by ons aangesluit en is vol entoesiasme vir die nuwejaar: “My droom vir die musiek in ons gemeente is dat ons deur musiek en sang uitdrukking aan ons geloof gee. Ek glo dat musiek met ons praat op maniere wat woorde alleen nie kan nie. Geloof kry gestalte in musiek.”

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam