Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Omgewingsondag: 2 Junie – Goorte Kerk is Groen!

Vandag is biddag vir die Ekologie, maar ‘n paar van ons wil ook iets prakties doen.
Ons gaan die riviertjie by Deerpark skoonmaak, piekniek hou en daarna ‘n entjie stap teen die berg uit.
(Deerpark is langs Gorgestraat skuins bokant St Ciprians Skool).
Ons kry mekaar 12h00 daar. Bring ‘n paar swart sakke, jou eie piekniekmandjie
en waterbottel. Enige iemand is welkom!

Bome vir Bure

Ons gemeente wil vir ander kerke bome gee om brue te bou tussen gemeentes en geloofsgemeenskappe.
Ons kort egter nog ‘n paar bome. Jy kan kontant of bome skenk by die kerkkantoor. Vir ander Groen inisiatiewe
skakel Johan by 079 494 0460.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam