Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Ons bid saam Aartsbiskop Desmond Tutu vir Madiba

Met dagbreek vanoggend was ‘n paar van ons gemeentelede en die kabinet van Hoërskool Jan van Riebeeck saam met sowat 60 ander mense by St. George’s Katedraal vir hul weeklikse nagmaal. Dié spesiale diens, ‘n dag na Madiba se 95ste verjaarsdag, is gelei deur Aartsbiskop Desmond Tutu, en dit was voorwaar ‘n besonderse spesiale geleentheid

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam