Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Paasfees

Die Paassondagdiens was een van ons groot feesdienste vir die 350 jaar feesvieringe. Ons het met dankbaarheid vir die 350ste keer as gemeente Jesus se opstanding gevier – hierdie jaar met verskeie musiek-items: Solis (Klarinet) Bescky Stelzner, Solis (Fluit) Marina von Meyer, Koperblaas Kwintet olv Mike Blake, en die Groote Kerk Kamerorkes olv Lucia Scott. Deel van ons fees-vieringe hierdie Paasfees was die skenking van ongeveer 2000 eiers wat ons kon uitdeel. Die meeste van diĆ© eiers het gegaan aan Laerskool Ysterplaat wat ‘n voedingsprogram het vir meeste van hul skoliere. Ons hoop dat dit die begin van volhoubare en lewe-gewende verhoudings met die groter Ysterplaat-gemeenskap is. Dankie aan MADWORLD vir die skenking.

Photo-Collage-Maker_02

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam