Pannekoek

Wie is nou nie lus vir ‘n heerlike pannekoek in die koue weer nie.  

Ons hou Vrydag, 26 Julie weer ‘n pannekoek-verkoping by Kloofstraat 55.  Bestel sommer nou al jou pannekoek @ R8,00 per.

Skakel Elizna by 021 422 0569 of Whatsapp 081 406 7873 om jou bestelling te plaas voor.