Gemeentebestuurder
Jaco de Villiers is gebore in Uitenhage in die Oos Kaap. Hy matrikuleer aan die HTS Daniel Pienaar. Vir die laaste paar jare is Jaco die Operasionele Bestuurder van ‘n Luister!FM 90.6 waar hy ook vir 3 jaar ‘n radio omroeper was. Met ‘n groot liefde vir die NG Kerk en passie vir God se werk sien hy uit om op 1 Oktober aan te sluit by die Groote Kerk personeel en om te kom blom waar God hom nou geplant het.
Gesels saam