Piekniek

Almal is welkom by ons gemeente piekniek op Sondag 5 Februarie.  Ons hou 10:00 saam kerk by Noordhoek en kuier die res van die dag saam.  Bring jou eie piekniekmandjie en/of iets om te braai.

PS:  Moet ASB nie jou swemklere vergeet nie!

Adres:  15 Village Lane, Noordhoek