Wil jy graag help met ons kermis. Bak vir ons ‘n heerlike appeltert, malva poeding of maak sommer net ‘n bakkie jellie. Ons waardeer elke bydrae.