Preek Videos

Ons is dankbaar vir hierdie platform om met jou ons preke te kan deel. Ons is opgewonde oor die toegang wat julle het, indien jy dalk ver is of nie op ‘n Sondag by die kerk kon wees nie. Ons preke word Sondae vanaf 10:00 lewendig uitgesaai en opnames is beskikbaar na die tyd op Youtube.  Ons glo egter steeds volledig in die samekoms van alle gelowiges en die belangrikheid van gemeenskap. Indien dit dus binne jou vermoëns is, wil ons jou nooi om enige van ons eredienste op ‘n Sondag self by te woon. Ons sien uit om jou te sien of te ontmoet.

Sondag 17 Oktober 2021

Prof Marius Nel

Erediens 17 Oktober 2021 vanuit die  Groote Kerk Kaapstad om 10:00

Sondag 10 Oktober 2021

Marietjie Steyn

Erediens 10 Oktober 2021 vanuit die Groote Kerk Kaapstad

Sondag 03 Oktober 2021

Marietjie Steyn

Erediens 3 Oktober 2021 vanuit die Groote Kerk Kaapstad

Sondag 26 September 2021

Riaan de Villiers

Erediens 26 September 2021 vanuit die Groote Kerk Kaapstad

Sondag 19 September 2021

Marietjie Steyn

Erediens 19 September 2021 vanuit die Groote Kerk Kaapstad

Sondag 12 September 2021

Riaan de Villiers

Erediens 12 September 2021 vanuit die Groote Kerk Kaapstad

Sondag 5 September 2021

Marietjie Steyn

Ons lees uit Matteus 5 vers 38-48 en vra wat Jesus in gedagte gehad het toe Hy gesê het dat ons ons vyande moet liefhê.

Sondag 29 Augustus 2021

Riaan de Villiers

Ons kyk verder na die bergrede en vra: Wat het Jesus bedoel toe Hy gesê het dat Hy gekom het om die wet te vervul.

Sondag 22 Augustus 2021

Marietjie Steyn

Matteus 5:13 -16 “Julle is die sout vir die aarde en die lig vir die wêreld” Ons dink verder na oor Jesus se een groot preek – toe en nou

Sondag 15 Augustus 2021

Riaan de Villiers

Ons begin hierdie week ‘n nuwe reeks: Jesus se een groot preek – toe en nou en gaan vir die volgende paar weke saam lees uit die Bergrede. Vandag lees ons saam uit Matteus 5:1-12

Sondag 8 Augustus 2021

Marietjie Steyn

Ons lees saam uit Handelinge 17 en vra: hoe vind ons gemeenskaplike grond om met mense, wat anders as ons dink of glo, in verhouding te tree.

Sondag 1 Augustus 2021

Riaan de Villiers

Lof en aanbidding deur Roucher du Toit en Elizabeth Catherina

Sondag 25 Jul 2021

Marietjie Steyn

Ons lees uit Handelinge 15 en vra: Hoe onderskei ons die Here se wil oor moeilike dinge? Veral in die kerk?

Sondag 18 Jul 2021

Marietjie Steyn

Na aanleiding van die week se gebeure vra ons uit Handelinge: Vir watter doel het God Sy kerk in tye soos hierdie versamel en het gebed regtig ‘n rol om hierin te speel?

Sondag 11 Jul 2021

Riaan de Villiers

Ons lees saam uit Handelinge 10 en vra: Wie word in God se span ingesluit.

Sondag 4 Jul 2021

Marietjie Steyn

Ons lees saam uit Handelinge 8 en vra: Hoe hoor ons God se stem? Hoe weet ons waar die Heilige Gees ons wil gebruik?

Sondag 27 Jun 2021

Riaan de Villiers

Handelinge 6:1-7

Sondag 20 Jun 2021

Marietjie Steyn

Week 2 in ons 7 weke reeks uit “Handelinge: Hoe God Sy kerk versamel.” Ds Marietjie preek uit Handelinge 4:1-31.

Sondag 13 Jun 2021

Riaan de Villiers

Reeks: Hoe God Sy kerk versamel Handelinge 2:42 -47