Moet nie hierdie lekker saamkuier geleentheid mis nie. Op Vrydag 24 Januarie vanaf 16:30 hou ons saam kermis by Kloofstraat 55. Heerlike pannoek, slaptjips , jaffels, koek & koffie en nog vele meer. Bring die hele familie en kom geniet die dag saam met ons!