Het jy en jou gesin behoefte aan ‘n dieper geestelike konneksie met ander gesinne wat in dieselfde lewensfase as julle is.As jou kinders in die laerskool of jongers is, en jy kans sien vir so ‘n reis kan jy vir Marietjie kontak by 083 461 1220 of [email protected]