Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Tyd-Genote onthou vir Tant Mossie

Die klub vir Afgetredenes, Tyd-Genote, het 17 Julie ‘n oggend vol nostalgie beleef toe Babette Viljoen en Olga Leonard hulle vermaak het met treffers soos Ken jy Tant Mossie, ‘We are marching to Pretoria’ en Afrikaners is plesierig. Sommige van gaste was sommer lus vir Volkspele na die konsert! Maar ‘n koppie tee en koeksisters moes maar voldoende wees. Dit was voorwaar ‘n prettige oggend en almal het heerlik gekuier.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam