Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Tydgenote besoek Chelsea-blomme-uitstalling

Op Woensdag 18 September het die Tydgenote-klub die Chelsea Blomme-uitstalling by die Kloktoring in die Waterkant gaan besigtig. Gelukkig het die weer saamgespeel en kon hulle na al die re├źn die uitstappies droogvoets afhandel. Eers het hulle ‘n draai gaan maak by die Spur waar hulle eers ontbyt genuttig het voordat hulle na die uitstalling gaan kyk het. Soos mens van die foto kan sien, lyk dit of almal dit geniet het. Dankie aan Riaan wat hulle vergesel het. Hulle volgende byeenkoms is op 30 Oktober en die laaste byeenkoms vir die jaar sal op 27 November wees. Ons nooi afgetredenes om te kom deel in die pret!

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam