Kwartaal 3

Ekologie

Ons het ‘n verantwoordelikheid teenoor die Skepping en die kerk moet juis in hierdie tyd van omgewingskrisis ‘n bydrae maak om mense bewus te maak van die belang van die bewaring van die omgewing. Ons het hierdie kwartaal gehelp om groentetonnels in Philippi op te sit, het na kenners van skaliegasontginning en die gevare daaraan verbonde by ons erediens gehad. Ons is voortdurend opsoek na maniere om meer groen te wees.


Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam