Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Vakansie preukbeurte

Johan en Riaan sal op die Namibië-uitreik wees gedurende die datums hieronder. Ds Smith sal slegs die preekbeurte in die Groote Kerk waarneem en nie meer die pastoraat soos in verlede week se aankondiginge genoem is nie.  Gideon kan gekontak word vir pastoraat, aangesien hy nie meer met verlof sal wees nie. (0823203451)

16 Junie
Groote Kerk
10:00 Ds Johan Smith
19:00 Johan van Rooyen

Kampsbaai
10:00 Johan van Rooyen

23 Junie
Groote Kerk
10:00 Ds Johan Smith
19:00 Gideon de Wit

Kamspbaai
10:00 Jaco Scholtz

30 Junie
Groote Kerk
10:00 Fourie Truter
19:00 Gideon de Wit

Kampsbaai
10:00 Gideon de Wit

7 Julie
Groote Kerk
10:00 Ds Johan Smith
19:00 Gideon de Wit

Kampsbaai
10:00 Gideon de Wit

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam