Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Vakansieprogram 2-5 April 2013

Ons het elke vakansie ‘n vakansieprogram vir die kinders van die stad. Dit behels gewoonlik lekker kompetisies, toneelspel, allerhande speletjies en ook kunsaktiwiteite. Elke vakansie het sy eie tema en is gewaarborg om baie pret in te hou vir die kinders! Ons het ook lekker hotdogs en pryse om te wen.

Die diens is gratis, alhoewel enige donasie sal altyd verwlkom word. Dit geskied gewoonlik die eerste week van die vakansie, van 9:00 tot 13:00 vir kinders vanaf die ouderdomme van 6 tot 12.

Voorkom telerustelling deur betyds te registreer by Magdel 082 338 3595.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam