Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Vas KOOLSTOF dié Lydenstyd

Liewe vriende,

In Lydenstyd val die fokus op liefdesdiens, opoffering, gebed, toewyding aan God. Daarom vas mense dinge soos koffie, tee, sjokolade, alkahol ens.

Hoekom dan nie ook God se skepping respekteer deur jou koostof-voetspoor juis in hierdie tyd te verminder nie?

Enkele wenke

• Water. Jaarliks word tot 150 biljoen liter water gebottel – dink aan al die plastiek ! Drink kraanwater, gebruik wasbare/glas houers
• Eet minder rooivleis. Skakel in by Meatfree Monday en Fish Friday. 1kg rooivleis is gelyk aan die uitlaatgas van ’n voertuig wat vir 3 ure ry
• Bestuur rustig en kalm. Vinnige versnelling en skielike rem verhoog brandstof gebruik. Hou by die spoedbeperkings.
• ‘n Voertuig se lugversorger verhoog brandstofgebruik met tot 20%
• Vermy onnodige ritte. Stap, ry fiets.
• Oordadige verpakking. Kyk hoe vrugte en ander items verpak word
• Gebruik ’n mikrogolfoond
• Eet by kerslig
• Skakel ligte af as jy die vertrek verlaat.
• Skakel herlaaiers af as dit nie gebruik word nie

Reduce, Reuse, Recycle

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam