Inner City Partnership – “Peniel”
Ons is die laaste jare besig met ‘n proses waardeur ons veral wil skuif na ‘n gemeente toe wat dienend in die stad en skiereiland teenwoordig is. Die betrokkenheid van Communitas sowel as die vennootskap met ander kerke in die stadskom, help ons geweldig hiermee. Hier het onlangs dinge gebeur wat ons tot diepe dankbaarheid stem. Die naam van ons vennootskap het as gevolg daarvan verander van “Partners” na “Peniel” (Gen 32) omdat ons die Here se hand so duidelik daarin raaksien. Ons vat hande met
- Central Methodist Mission
- Evangelical Lutheran Church
- St Martini Lutheran Church
Straatwerk
Ons het ‘n noue band met die uitreik organisasie, gaan loer gerus op hulle webtuiste vir inligting en geleenthede om betrokke te raak
Monte Rosa
Ons het verskeie projekte met Monte Rosa, huis vir bejaardes. Kontak gerus vir Nicolene van Rooyen 084 208 5652 of Leonie Fraser 021 422 0628 om betrokke te raak
SA Kinderhuis
Kontak vir Riaan (riaandev@gmail.com) indien jy wil betrokke raak by die SA Kinderhuis
www.sakinderhuis.org
ECHO Jeugontwikkeling
ECHO Jeugontwikkeling is ‘n omgeegemeenskap vir jongmense in nood. Ons ondersteun die ECHO huis in Tableview onder leiding van Ds. Niel Steyn
Die Ring van Kaap die Goeie Hoop
Ons gemeente vorm deel van die Ring van Kaap die Goeie Hoop en sluit sedert Mei 2015 5 nuwe gemeentes in (voorheen uit Koeberg Ring)
- Cape Peninsula
- Drieankerbaai
- Kaapstad
- Observatory
- Sonnekus
- St Stephens
- Tafelberg
- Tamboerskloof
- Ysterplaat
- Ysterplaat-Suid
- Bothasig
- Die Gemeenskapskerk
- Melkbosstrand
- Tafelbaai
- Bloubergstrand
Zoe trust
Vir meer inligting laai ons brosjure hier af
Gesels saam