Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Verslag oor Angola uitreik: Danie Van Dyk en Andries Louw

Danie en Andries het op 8 Augustus na Angola vertrek in sy viertrekbakkie gelaai met 380 Portugese Bybels, ‘n paar duisend traktaatjies, data projektor, skootrekenaar, Jesus Film (in Portugees en Umbundu), generator, tente, blikkieskos, waterkanne en brandstofkanne vir ons 4 weke uitreik in Angola. Hulle eerste bestemming in Angola was Lubango waar hulle ‘n tolk opgelaai het.  Daarna het hulle elke aand op ‘n volgende dorpie se sokkerveld die Jesus-film gewys vir tot 600 plaaslike inwoners op ‘n keer.  Andries getuig soos volg:

Twee dinge sal my altyd bybly – hoe die mense se gesigte blom as hulle ‘n Bybel in ontvangs neem en die vreugde en vrede wat oor hulle kom as hulle Jesus Christus deur ‘n eenvoudige gebed as hul Verlosser en Saligmaker aanvaar het.

Die hele berig kan by Hoopprojekte gelees word

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam