Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Nuwe Intrekkers

Baie welkom in ons gemeente. Ons bid en glo dat u sommer baie welkom sal voel in die NG Kerk Kaapstad. Voltooi gerus ons aanlyn intrekkersvorm of laai die PDF af en epos dit terug aan [email protected]. Een van ons leraars sal eersdaags in kontak met u wees (na voltooiing van nuwe intrekkersvorm). Indien jy enige navrae oor jou lidmaatskap het, kan jy ook vir Elizna kontak by [email protected]

Doop

Baie welkom in ons gemeente. Ons bid en glo dat u sommer baie welkom sal voel in die NG Kerk Kaapstad. Voltooi gerus ons aanlyn intrekkersvorm of laai die PDF af en epos dit terug aan [email protected]. Een van ons leraars sal eersdaags in kontak met u wees (na voltooiing van nuwe intrekkersvorm). Indien jy enige navrae oor jou lidmaatskap het, kan jy ook vir Elizna kontak by [email protected]

Skakel vir Elizna by 021 422 0569 of stuur ‘n e-pos na [email protected] minstens ‘n maand voor u beplande doopgeleentheid om u doopdatum te bevestig en ‘n  afspraak te maak met die betrokke predikant.

Neem asseblief kennis van die volgende:

  • U lidmaatsertifikate moet in die gemeente wees alvorens u kan doop. Die kantoor kan jou met hierdie proses help, vind gerus uit hoe om te werk te gaan by hulle.
  • Die doopdatums word met die leraar gereël na afloop van die doopgesprek.
  • Die betrokke predikant sal met u in verbinding tree om een of meer afsprake te reël.
  • Vind hierby aangeheg die doopaansoekvorm en leesstof oor die doop. Na u die doopvorm voltooi het epos dit asb aan [email protected]

 

Huwelike

Beide die Groote Kerk gebou in Adderley straat en die kleiner kerkgebou in Kampsbaai is beskikbaar vir huwelike. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om op hierdie manier deel te wees van julle spesiale dag. Indien jy wil gebruik maak van een van die Groote Kerk leraars, kontak asseblief self vir Riaan of Marietjie (sien kontakbesonderhede by bedieningsspan).

Skakel vir Rafika by 021 422 0569 of stuur epos aan [email protected] om u huweliksdatum te bespreek by enige van die kerkgeboue sowel as navrae aangaande kostes vir die gebruik daarvan, ens.

Gedenkdiens

Skakel vir Rafika by 021 4220 569 of stuur epos aan [email protected] vir enige navrae rondom die reël van u geliefde se gedenkdiens in die Groote Kerk of Kampsbaai Wykskerk.

Verklaring - State Memorial Service for late former President FW de Klerk

State Memorial Service for the late President FW de Klerk in Groote Kerk – Dutch Reformed Church Cape Town (English)

Staatsgedenkdiens vir wyle President FW de Klerk in die Groote Kerk – NG Kerk Kaapstad Verklaring (Afrikaans)

Ons visie:

As vredemakers volg ons Jesus Christus en omarm ons mekaar en ons stad met hulp, hoop en heling.

Kontak:

021 422 0569

[email protected]

Volg ons:

Groote Kerk © 2024 | All Rights Reserved |  Website Design  by Konnekted

Go to Top