Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

VRUGTE IN OORVLOED – ONS VIER DIE HERE SE GOEDHEID

Ons bejaardes sien jaarliks uit na die fees van vrugte! Danksy Jacques Marias is daar altyd vrugte in oorvloed. Baie dankie aan almal wat ook kom help om die vrugte te sny en bedien. Andries Louw en Nicolene van Rooyen het die musiek verskaf, deur trekklavier en klavier te speel. Almal kon ook lekker saamsing. Ons vier die Here se goedheid !

Nicolene.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam