Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Vrugtefees by Monte Rosa

Op 20 Februarie is die inwoners bederf met ‘n heerlike vrugtefees. Die dames het vooraf die vrugte opgesny en daarna kon die inwoners smul aan druiwe, spanspek, waatlemoen, mango, perskes, ens. Dankie aan almal wat vrugte geskenk het of kom help het om te bedien. Dit was ‘n heerlike aand!

vrugtefees

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam