LEERBAAR
Psalm 119: “U Woord is die lamp vir my voet… leer my Heer U regte weë … “
HELEND
Matteus 13: 53 – 58: Jesus se taakomskrywing … om heel en vry te maak.
LEWE-GEWEND
Johannes 10: “Ek het gekom dat julle lewe kan hê – in oorvloed”
DIENSBAAR
Matteus 6: 25: “Moet julle nie bekommer nie … maar soek die Koninkryk”
Gesels saam