Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

Ons eie woorde in die WAT

As deel van ’n fondsinsamelings-projek, het die WAT (Woordeboek vir die Afrikaanse Taal) ’n inisiatief geloods dat individue, besighede of enige ander belangtellendes ’n word kan borg.

Ons het gedink dit is ‘n puik idee, en het vyf woorde geïdentifiseer wat ons as Groote Kerk se identitiet uitbeeld.

Hier is die sertifikaat wat ons words HARTKLOP, LIEFDESGEMEENSKAP, DIENSBAAR, FAMILIE en MEKAAR aan ons toeken.

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam