Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Jou Week In Groote Kerk, 15 Maart 2020

Nuusbrief, Sondag 15 Maart 2020...

Read More

WêRELDBIDDAG vir VROUE in ons Groote Kerk

Vrydag 4 Maart om 08h15

Ons hoërskool-meisies en -personeel woon dit weer soos laasjaar by.
Lisa Truter van Straatwerk gaan dit lei.
Ek is opgewonde oor die geleentheid en dis maar NET 1x per jaar.
Moet dit asb nie misloop nie. Bring jou dogter/s en vriendinne en huishulpe asb saam!!!!!!!
As jy voel om betrokke te wees met die reëlings, kontak my – dankie – bid solank – ek glo in gebed! Seën van huis tot huis.
Nicolene

Deel

Facebook Twitter Email


Deel

Facebook Twitter Email

Nuusbrief

Sluit aan by ons weeklikse e-pos.

    Gesels saam